Solidariteit Helpende Hand bied nou ekstra wiskunde-klasse vir graad 4 tot 12 leerlinge aan. Alle maandelikse ondersteuners van Helpende Hand het GRATIS toegang tot aanlyn ekstra wiskunde-klasse vir ...
WISKUNDE gaan oor baie meer as net somme en formules. Dit leer ’n mens om oplossings te vind, om te redeneer, kreatief te dink, idees te verbind, data te analiseer, om logies te dink en om dinge in ...