Die berig “SAOU sê oor skole se sukses” (VB, 14/02) verwys. Soms kry belangrike gebeure nie die nodige aandag in die media nie. ’n Goeie voorbeeld is die uitsonderlike prestasies van Afrikaanse skole.
Afrikaanse kinder- en jeugboekverkope beleef ’n bloeityd, skryf Marlene Malan. "Eendag was daar...” Die mooiste woorde, destyds toe ons kinders was en kinderboeke die teelaarde van ons ...
Mee Elsa Harley en Esmé Rautenbach het uitstekende Wiskunde-uitslae ontvang na afloop van die 2013 matriek-eindeksamen. NELSPRUIT – Te midde van kritiek oor die wiskunde en wetenskap-prestasie van ...
POLOKWANE – Plaaslike dieetkundige Lizel Marais sê statistieke toon dat een uit elke vyf Suid-Afrikaanse kinders oorgewig is. “‘n Kind wat oorgewig is, se kans om ‘n vetsugtige volwassene te word is ...