Die nie-winsgewende organisasie, Reunited, het Vrydagaand ‘n lofprysing en aanbidding geleentheid by die Laerskool Jan van Riebeeck se sportgronde aangebied. Verskeie kerke van die dorp het saamgewerk ...