Die Laerskool Hennopspark het op die skool se Facebook-blad ’n video geplaas waarin die Afrikaanssprekende Roelof Prinsloo ...
Daar is vir lesers niks so lekker soos om ‘n boek in hulle hande vas te hou en die blaaie te voel nie. Daar is ook min reuke so lekker soos die blaaie van ‘n boek. Met al die nuwe leestegnologie wat ...
Wintermaande is gemaak vir lekker lees en warm koffie, terwyl die sonnetjie sag op die blaaie bak. WITBANK NUUS het ’n paar boeke van Lapa Uitgewers onder oë gehad en wil dit graag met ons lesers deel ...
Met die lig op die eeufees viering van die Afrikaanse taal vanjaar word daar ook na die belangrikheid van lees gekyk. Op 23 Maart word Internasionale Boekedag gevier, wat die waarde van boeke en lees ...
Leeskringe in Pretoria het ’n geslaagde gesamentlike byeenkoms in Magalieskruin gehou met talle leeskringe soos die Mabel Malherbe Leeskring, Menlopark Leeskring en Glenstantia Leeskring se lede wat ...
Mieke Naudé Ek hou daarvan om te lees van Sussie se boeke en Tippie boeke. Ek luister ook na baie verskillende Afrikaanse liedjies. Mieke Naude Michael de Beer Ek hou van Afrikaanse leesboeke, veral ...
DAAR het letterlik boeke vir Afrika in ’n roeskleurige skeepshouer vanuit Amerika vir leerlinge in Port Elizabeth aangekom. Dié reusevrag vir behoeftige laer- en hoërskole in Nelson Mandelabaai het ...
TEGNOLOGIE verander voortdurend . . . ook in die leserswêreld. Deesdae is dit e-boeke, webwerwe, internet-leesgroepe, selfpublikasie in die ruim bo en om ons, rekenaarspeletjies - al die dinge wat die ...
Solidariteit Helpende Hand Nigel-tak het op 16 September kleuterskole en dagsorgsentrums in Nigel besoek, waartydens die belangrikheid van lees aan die kinders beklemtoon is. Elke kind het ook drie ...