Daar is vir lesers niks so lekker soos om ‘n boek in hulle hande vas te hou en die blaaie te voel nie. Daar is ook min reuke so lekker soos die blaaie van ‘n boek. Met al die nuwe leestegnologie wat ...
Dinsdagaand het die bekwame skrywer Petrovna Metelerkamp oor haar nuutste boek hier in die Laeveld kom gesels. Tussendeur het sy kans gehad om ook ‘n paar persoonlike feite met die koerant te deel, ...
Wintermaande is gemaak vir lekker lees en warm koffie, terwyl die sonnetjie sag op die blaaie bak. WITBANK NUUS het ’n paar boeke van Lapa Uitgewers onder oë gehad en wil dit graag met ons lesers deel ...
Met die lig op die eeufees viering van die Afrikaanse taal vanjaar word daar ook na die belangrikheid van lees gekyk. Op 23 Maart word Internasionale Boekedag gevier, wat die waarde van boeke en lees ...
Die Randfontein Herald het gaan inloer by Laerskool Randfontein se graad 4-leerders om uit te vind hoe belangrik lees is. Cayleb Smit het vertel dat hy mal oor lees is. Een van sy gunsteling boeke is ...
Mieke Naudé Ek hou daarvan om te lees van Sussie se boeke en Tippie boeke. Ek luister ook na baie verskillende Afrikaanse liedjies. Mieke Naude Michael de Beer Ek hou van Afrikaanse leesboeke, veral ...
TEGNOLOGIE verander voortdurend . . . ook in die leserswêreld. Deesdae is dit e-boeke, webwerwe, internet-leesgroepe, selfpublikasie in die ruim bo en om ons, rekenaarspeletjies - al die dinge wat die ...