What Dawid Knew deur Patricia Glyn, Picador Africa, 236 bladsye, prys R220. Die boek is ook in e-formaat teen R176 by Pan MacMillan beskikbaar. Die 76-jarige Dawid Kruiper, legendariese leier van die ...