‘n Uitsonderlike musiekbelewenis is verlede week in die NG Kerk Vredefort gehoor met die optrede van die Noordwes-jeugkoor wat vir die eerste keer in 46 jaar weer in die dorp opgetree het. Die orkes ...
Deelnemers aan die nou reeds bekende Koepel-kunsfees, was dit eens dat vanjaar se aanbieding ‘n groot sukses was, en ’n ware fees van kleur en klank. Die gehoor is getrakteer op ‘n groot ...