Die Vaaldriehoek se o23 Bokkieweek-netbalspan het Noord-Transvaal Noord in die eindstryd met 19–15 verslaan. ORANIA – Die Vaaldriehoek het tydens vanjaar se o23 Bokkietoernooi, wat van 1 tot 3 Mei in ...
Vandag is dit die Noord-Kaap en die Oos-Kaap se beurt om te hoor watter dorpe swaai dáár die septer as streekfinaliste in Rapport en Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie. In die Noord-Kaap kraai ...
KIMBERLEY. – Die Noord-Kaap word vandeesweek op die Namibiese toerisme-ekspo bemark. Me. Dianna Martin, bestuurder: bemarking van Noord-Kaap Toerisme, is na die ekspo op die Windhoek-skouterrein wat ...