Die jaarlikse Gelofteherdenking by die Bloedrivier-erfenisterrein naby Dundee beloof om weer ‘n betekenisvolle terugblik op Suid-Afrikaanse geskiedenis te wees. Die herdenking verwys na die Slag van ...
Die brief “Ek glo nie in die God van Bloedrivier nie” (VB, 16/12) verwys. Anti-Bloedrivier, ek beveel aan dat jy die volgende twee boeke lees. • Die Bybel wat daarop wys daar is net een God. Dus die ...