Vanjaar staan ouers van graad 1-leerlinge wat in 2017 hul skoolloopbaan in Parys begin, die kans om R5 000 te wen wat aangewend moet word vir skoolfonds en direk aan die leerling se skool betaal sal ...
Geen wêreldrekords was op die spel tydens Laerskool Randfontein se Graad 1-atletiekdag nie maar daar was ook nie ‘n gebrek aan toewyding nie. Die byeenkoms is op die skool se sportgronde op Dinsdag, ...