Laerskool Dr Havinga se Graad 7’s is net ‘n bietjie langer as ‘n week terug by die skool nadat die skool in Maart gesluit is weens die Covid-19 inperking. Marius Swanepoel, die skoolhoof, het gesê dat ...