Vyf-en-dertig sokkerleiers van 20 Afrikalande het gegradueer by die Konfederasie van Afrikasokker se Uitvoerende ...
DAAR is ’n splinternuwe karakter in Skemergrond en Gemoedsdrif staan op die drumpel van nuwe drama, onsekerheid en ...
Die 18de Joburg Ope vind van 5 tot 8 Maart by die Houghton-gholfklub plaas, wat naby genoeg is vir Vaaldriehoekse ...
Sy het dit kleintyd aan moederskant daar in Humansdorp geleer en Afrikaans is die taal waarin sy droom. Inteendeel, daar was nog nie ‘n dag in haar lewe wat sy gedink het sy ...
Op hierdie dag was daar spanning in Turkye terwyl die Egipties-Israeliese konflik tot ’n gesamentlike skietstilstand in die ...
Op 18 April 2026 gaan die Witvlei Boerevereniging ’n uitsonderlike geleentheid vier. Op dié dag is die boerevereniging presies 100 jaar, ofte wel 36 500 dae, oud.Van ...
Koedoe, 'n nuwe Afrikaanse kunsmatige-intelligensieplatform, het middel Januarie stilweg begin om sy plek in die tegnologielandskap in te neem. Hierdie week het die platform egter merkbare momentum ...
Die geforseerde samevoeging van Potchefstroom en Ventersdorp was ’n fout, en hy ondersteun die stappe om dit reg te stel, sê die DA se burgemeesterskandidaat vir die JB Marks-munisipaliteit, waarin ...
KOMMENTAAR - Die skrywer Daniël Lötter sê Minister Gayton McKenzie het met 'n streep van sy pen 240 jaar se geskiedenis uitgevee toe hy Graaff-Reinet en ander dorpe in die Karoo se name verander het.
Nelson Mandela en F.W. de Klerk tydens die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarvergadering in Davos, Januarie 1992. Foto: World Economic Forum (CC BY-SA 2.0) Op 11 Februarie 1990 is Nelson Rolihlahla ...
Wat op die oog af soos ’n storm in ’n teekoppie mag lyk, verklap ’n dieper en kommerwekkende patroon van anti-Semitisme en die verkleinering van minderheidsgroepe binne die onderwyssektor. Die ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.