MOSLEM huwelike in Suid-Afrika hoef nie meer elke vyf jaar hul sertifisering te hernu nie – ’n verandering wat beteken, dieselfde reëls geld nou vir alle geloofsgroepe. Die departement van binnelandse ...