Francois Van Zyl de Kock, van Vanderbijlpark, word al drie maande in Wuhan aangehou nadat hy in verband met die voorval in ...
Tertia Jacobs, tesourie-ekonoom by Investec, deel haar siening oor die Reserwebank se besluit, wat dit vir verbruikers en die ekonomie kan beteken, en haar verwagtinge vir Maart se rentekoersbesluit.
DIE Motor Industry Staff Association (MISA) het die wetstopassingsowerhede bedank vir hul sigbaarheid op nasionale paaie 24/7 en padblokkades om dronkbestuur voor te kom. Martlé Keyter, ’n MISA CEO, ...
Die paartjie het in die Krugerwildtuin verloof geraak. Instagram/ Ivan Roux Die Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux het onlangs die jawoord aan sy pragtige blondekop-meisie, Dané Venter, gevra. In 'n ...
SAKENUUS - Al mag dit soos 'n ruim gebaar voel om 'n huis of ander eiendom te skenk, kan dit onverwagte finansiële verpligtinge meebring, veral wanneer dit by SARS kom. Baie Suid-Afrikaners neem aan ...
Die geliefde sanger en akteur is op Woensdag 26 November oorlede. Facebook/ Skermgreep Huldeblyke het op sosiale media ingestroom ná die hartseer nuus dat die geliefde Suid-Afrikaanse sanger en akteur ...
SAKENUUS - Intensie kan meer gewig dra as die vormvereistes wanneer dit by testamente kom. Daar is baie gevalle waar ’n persoon ’n testament uitvoer maar wanneer dit by die beredding van die boedel ...
Revolut, die wêreldwye finansiële super-app wat meer as bedien 65 miljoen kleinhandelkliënte wêreldwyd, het 'n belangrike stap in sy Suid-Afrikaanse uitbreiding aangekondig deur die aanstelling van Dr ...
Die internasionale Finansiële Aksietaakmag (FATF) het Suid-Afrika van sy sogenaamde gryslys afgehaal. Die besluit is ’n beduidende stap in die herstel van die integriteit van Suid-Afrika se finansiële ...
Die enorme invloei van buitelandse geld wat Suid-Afrika vanjaar in sy effektemark beleef, gaan nog ’n ruk voortduur omdat dit oorsese pensioenfondsgeld is wat hier ’n tuiste soek. Tot dusver vanjaar ...
GEORGE NUUS - Die ATKV-tak Sommer Net Ons, in samewerking met DEAFSA en die George-munisipaliteit, bied op Saterdag 18 Oktober 'n spesiale bewusmakingsoggend aan oor Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) ...
NATHI Mthethwa, die voormalige minister van Polisie sowel as Kuns, Sport en Kultuur, het in Frankryk gesterf. Mthethwa, wat tans gedien het as die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Parys, Frankryk, het ...